Christelle van Rooyen (39) is sedert 29 April 2023 in KwaZulu-Natal vermis.
Sy is die laaste keer in Clover Creve, Veldenvlei by haar huis gesien. Sy was geklee en ‘n rooi gholfhemp met ‘n swart knielengte denimbroek.
Enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Richardsbaai-polisie – 031 325 6466
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



