Capitec-sisteem word opgegradeer: Dié kliënte sal geraak word

Deel hierdie storie / Share this story

Capitec Bank het bankgebruikers Donderdag gewaarsku dat hy besig is om sy sisteem op te gradeer. Die opgradering sal tussen Saterdag 13:00 en Maandag 01:00 plaasvind.

Volgens Capitec sal die opgraderings slegs besigheidsrekeninge affekteer.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel