Altesaam 15 beseer in ernstige taxi-ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Ernstige taxi-ongeluk waarin 15 insittendes beseer is, het nie lank gelede nie op die N3 rigting Durban op die spaghetti-aansluiting-wisselaar in KwaZulu-Natal plaasgevind.

ALS Paramedics se paramedici is tans op die toneel.

Met aankoms op die toneel is gevind dat die taxi al voertuig in die ongeluk betrokke was.

Die 15 beseerdes word deur verskillende ambulansdienste se personeel op die toneel gestabiliseer.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel