Trokdrywers reik waarskuwing uit oor staking op 30 April

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Taliban vermoor glo ISIS-militant wat na bewering aanval op Kabul-lughawe beplan het

Trokdrywers het ‘n waarskuwing uitgereik oor die beplande staking op 30 April weens die aanstelling van buitelanders en hulle salarisse.

All Truck Drivers Forum en Allied South Africa het by monde van Sifosp Nyathi gesê die staking sal die krag van die plaaslike trokdrywers wys en sal ‘n waarskuwing wees om hulle ernstig op te neem.

Die probleem met buitelandse trokdrywers word al vir die laaste drie jaar opgehaal, maar nog niks is daaraan gedoen nie, het Nyathi gesê.

Bronne: IOL, VN Explorer

Lees ook: Taliban vermoor glo ISIS-militant wat na bewering aanval op Kabul-lughawe beplan het