LEES OOK: Twee kinders verdrink – polisie waarsku ouers en voogde
President Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, het Dinsdagaand ’n verklaring uitgereik dat beide die president en Fikile Mbalula, die sekretaris-generaal van die ANC, ’n fout gemaak het toe hulle aan die Internasionale Strafhof (ICC) onttrek het. Dié besluit is deur die ANC gemaak en sal voor die parlement gedien word.



