British American Tobacco moet R1,5 miljard betaal vir die oortreding van sanksies teen Noord-Korea

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Bejaarde vrou aangeval – mannejag na verdagtes geloods

British American Tobacco sal $635m (R,15 miljard) plus rente aan Amerikaanse owerhede moet betaal nadat ’n filiaal erken het dat hy sigarette aan Noord-Korea verkoop het in stryd met sanksies.

Klik hier om die volledige artikel te lees