Nog geen teken van Amerikaanse vrou wat in Kaapstad verdwyn nie

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Familie van bejaarde vrou in hospitaal gesoek

Malcolm Pojie, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het bevestig dat die Kaapstad Sentraal SAPD ’n saak ondersoek nadat Julie Goodness (38) as vermis aangemeld is.

Sy het glo na Tafelberg gestap voordat sy vermis geraak het.

Klik hier om die volledige artikel te lees