‘n Man is vanoggend Woensdag 26 April 2023 op die N2 in ‘n suidelike rigting voor Tinley Manor-afrit in KwaZulu-Natal dood toe hy deur verskeie voertuie getref is.
IPSS Medical Rescue is tans nog op die toneel.
Die onbekende man, wie se ouderdom wat onbekend is, is nadat hy deur verskeie voertuie getref is op die toneel dood verklaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



