Die Hertzogprys, die vernaamste prestie-prys in die Afrikaanse letterkundige wêreld, word jaarliks om die beurt vir poësie, drama, en verhalende prosa in dié volgorde toegeken.
Die prys word toegeken op aanbeveling van die Akademie se Letterkundekommissie.
Die Hertzogprys vir poësie gaan vanjaar aan Anjie Krog vir haar bundel Plunder. Hiermee ontvang sy haar derde Hertzogprys en sluit so aan by die twee ander wat die prys drie keer ontvang het, naamlik NP Van Wyk Louw en Breyten Breytenbach.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



