Lees ook: Voormalige EFF- Ekurhuleni ondervoorsitter Koketso Mojatau vermoor
Suid-Afrika mik om die wêreldrekord vir die meeste tatoeërings in ‘n tydperk van 24 uur te verbeter vir ’n liefdadigheid wat post-chemo mastektomiepasiënte help.
Die aanslag op die wêreldrekord sal Saterdag in Carnival City aan die Oos-Rand plaasvind waar mense ’n tatoe van die Afrika-kontinent kan kry.
Die huidige rekord is 875 tatoes in 24 uur.
Bronne: IOL, Flipboard
Lees ook: Voormalige EFF- Ekurhuleni ondervoorsitter Koketso Mojatau vermoor



