Voormalige EFF- Ekurhuleni ondervoorsitter Koketso Mojatau vermoor

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Werknemer doodgeskiet tydens rooftog in Pietermaritzburg

Die voormalige EFF- Ekurhuleni ondervoorsitter Koketso Mojatau is Sondagoggend oorlede in wat vermoedelik ‘n kaping in Vosloorus was.

Die verdagtes het Mojatau glo vermoor en in sy voertuig gevlug, wat later verlate naby die Nguni-hostel gevind is.

Die EFF bied ‘n R45 000 beloning aan enigiemand met inligting wat sal lei tot die inhegtenisneming van die verdagtes.

Bronne: IOL, EWN, Die Son

Lees ook: Ackerman skuldig op meeste aanklagtes verbind aan kinderseksring