Meer as 960 maselsgevalle in Suid-Afrika aangemeld

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ouers word aangeraai om kinders teen masels in te ent

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het gesê meer as 960 maselsgevalle is reeds in Suid-Afrika aangemeld, maar die infeksies raak nou minder na ‘n inentingsveldtog begin is.

Unicef het gesê daar is wêreldwyd maseld aangemeld na kinders nie die inentings kon kry tydens die Covid-19-pandemie nie.

Die NICD het gesê die nuutste data wys daar is nog geen nuwe gevalle aangemeld in vier van die provinsies nie.

Bronne: Cape Talk, EWN, iAfrica

Lees ook: Ouers word aangeraai om kinders teen masels in te ent