Jay Cee Myburgh (24) is sedert 22 April 2023 in die Boksburg/ Brakpan-areas vermis.
Dis onbekend wat hy tydens sy verdwyning aangehad het.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind, kan hulle met die polisie op Boksburg of Brakpan en sy ma Jackie in kontak kom by 076 468 4696.
Verwysingsnommer 09/04/2023
VB Nr. 2065/04/2023
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



