LEES OOK: Twee kinders verdrink – polisie waarsku ouers en voogde
Vyf jaar gelede is 189 miljoen manlike kondome en 7,3 miljoen vroulike kondome in Gauteng versprei, maar dit het drasties gedaal, met slegs 14,7 miljoen manlike kondome en 1,2 miljoen vroulike kondome wat van Januarie tot Maart vanjaar versprei is. Dit kom neer op ’n jaarlikse totaal van 58,8 miljoen manlike kondome en 5 miljoen vroulike kondome.



