LEES OOK: Help om Jay Cee op te spoor
Solidariteit het vandag die Regspraktisynsraad in die Wes-Kaap en nasionaal met regstappe gedreig indien hulle nie ’n aansoek vir aanstelling deur die voorsitter van die Raad, waarin slegs “swart, bruin en Indiese vrouens” uitgenooi word om aansoek te doen, terugtrek nie.



