Sommige Twitter-rekeninge kry ‘blue tick’ terug

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Een verdagte dood, twee in hegtenis na moord op 10 mense

Sommige Twitter-rekeninge met meer as een miljoen volgelinge het hulle blue tick badges van egtheid teruggekry sonder om te betaal.

Dit volg na Twitter verlede week die blou regmerkie van rekeninge wat nie betaal het nie begin verwyder het.

Sommige rekeninge het nog nie die blou regmerkie teruggekry nie, maar dit sal glo oor die volgende paar dae weer verskyn.

Bronne: BBC, News18, EWN

Lees ook: Een verdagte dood, twee in hegtenis na moord op 10 mense