Lees ook: Styging in petrolprys vir Mei voorspel
Volgens die nuutste data van die Sentrale Energiefonds sal die petrolprys na verwagting in Mei met 74 tot 80 sent per liter styg.
Diesel sal na verwagting daal met 18 tot 41 sent per liter.
Die pryse sal moontlik nog in die laaste week verander.
Bronne: BusinessTech, SA Trucker, My Broadband
Lees ook: Styging in petrolprys vir Mei voorspel



