Kom besoek Ocean Basket in Kimberley vir heerlike seekosetes in ‘n gesellige omgewing.

Deel hierdie storie / Share this story

Ons bied ‘n verskeidenheid van vars vis, seekos en sushi aan vir enigiemand se smaakpalete.

Ons restaurant is geleë op Du Toitspanweg 229, Kimberley en ons verwelkom graag al ons gaste met ‘n vriendelike glimlag en puik diens.

Skakel ons gerus by 053 831 1973 om ‘n tafel te bespreek of vir enige navrae oor ons spyskaart en diens. Ons sien daarna uit om jou te bedien!

*ADVERTENSIE

Lees ook: Lus vir heerlike seekos? Kom kuier gerus by Ocean Basket Kimberley!