Bestel op iBeef

Deel hierdie storie / Share this story

iBeef is die aanlyn winkel van Beefmaster Groep en hier kan jy al hul se gunsteling vleis produkte en meer met ‘n geruste hart bestel.

Elke bestelling word met die hand uitgesoek en verpak by hul fabriek in Kimberley. Gaan kyk gerus op www.ibeef.co.za of laai hulle Toep af en plaas jou bestelling vandag nog.

#ibeef #bestbeef #beefmastersa

*ADVERTENSIE

Lees ook: Bespreek nou al jou kaartjies vir die Flavour-fees op 27 Mei by Bella Cardi Wedding Venue in Kimberley