Ons bied ‘n wye verskeidenheid van vars en smaakvolle seekosgeregte. Ons kos is vars en word elke dag voorberei om seker te maak jy kry die beste kwaliteit.
Ons vriendelike personeel sal jou met ‘n glimlag ontvang.
Kom besoek ons by Du Toitspanweg 229, Kimberley of skakel ons by 053 831 1973. Ons sien uit na jou besoek!
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kom geniet heel baba stokvis met skyfies en asyn slegs by Ocean Basket



