LEES OOK: AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie
Dominion Voting Systems het die TV-netwerk, Fox News, vir $1,6 miljard gedagvaar en beweer sy reputasie is benadeel nadat Fox News “bewustelik leuens oor sy stemmasjiene versprei het ná die Amerikaanse verkiesing in 2020.”



