Lees ook: ANC word beskuldig van die blokkering van Elon Musk se Starlink in SA
‘n Egiptiese prokureur het besluit om Netflix te dagvaar na hulle ‘n swart vrou gekies het om Cleopatra in hulle nuwe dokumentêr te speel.
Prokureur Mahmoud al-Semary het die dagvaardiging by ‘n plaaslike aanklaer ingedien met die doel om Netflix in Egipte te verban vir wat hy sê is ‘n verdraaing van geskiedenis. Hy het gesê Netflix probeer die geskiedenis verdraai om Afrosentrisme te bevoordeel. In die lasbrief sê hy ook meeste van wat Netflix uitbeeld, pas nie by die Islamitiese waardes nie.
Baie ander her ook gekla omdat Cleopatra histories Grieks is, nie swart nie.
Bronne: The Jerusalem Post, Huffington Post, BBC
Lees ook: ANC word beskuldig van die blokkering van Elon Musk se Starlink in SA



