LEES OOK: Man sedert Maart vermis
Met verwysing na onlangse artikels wat betrekking het op Stellenbosch-alumni en die Universiteit Stellenbosch (US) Konvokasie, asook ‘n verklaring wat deur die Uitvoerende Komitee van die Konvokasie gesirkuleer is, moet die US verskeie feitefoute uitwys.



