Die publiek se samewerking word gevra om die vermiste Rohan Rupert van Graan (46) op te spoor nadat hy in Maart vermis geraak het.
Volgens Missing Children SA is Van Graan laas op 23 Maart gesien.
Enigiemand met inligting kan die Brakpan-polisie of Missing Children SA kontak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



