Vermiste man met familie herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Johannes Labuschagne (62) van Generaal Maritzstraat in Bendor, Polokwane (Pietersburg), Limpopo, wat sedert Maandag 27 Maart 2023 vermis is, is met sy familie herenig.

Kol. Maselesa Ledwaba, polisiewoordvoerder, het bevestig dat hy gekry is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel