LEES OOK: Bok van Blerk en Hanna Grobler spog met seun as rugbykaptein se drieë
StatsSA se nuus vandag dat voedselpryse die afgelope jaar met gemiddeld 14% gestyg het, moet president Ramaphosa en sy kabinet uiteindelik aanspoor om die regte ding te doen vir die miljoene kinders en volwassenes in Suid-Afrika wat honger ly.
Dít is die mening van John Steenhuisen, DA-leier.



