Twee ontbindende liggame in KZN gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Liggaam van vermiste vrou in septiese tenk gevind

Die KwaZuluNatalse polisie is besig om twee sake van moord te ondersoek na twee ontbindende liggame in Sawpits en Mdumezulu gevind is.

Die eerste liggaam met wat lyk soos steekwonde is by Sawpits gekry. Die tweede liggaam, sonder ‘n kop, is by Mdumezulu gekry.

Die identiteit van die slagoffers is nog nie bekend nie.

Bronne: IOL, The Star

Lees ook: Liggaam van vermiste vrou in septiese tenk gevind