Liggaam van vermiste vrou in septiese tenk gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Mpumalanga-polisie waarsku motoriste teen N12-pad ná rooftogte in aand

Die liggaam van ’n vermiste vrou is Sondag met verskeie steekwonde in ’n septiese tenk in haar erf gevind ná die polisie haar pantoffels en lipstiffie binne-in die tenk gekry het.

Mookgo Felli Ramateletse se liggaam is deur haar man, wat haar as vermis aangemeld het, uitgeken.

Bronne: SAPS, Times LIVE, IOL

Lees ook: Mpumalanga-polisie waarsku motoriste teen N12-pad ná rooftogte in aand