LEES OOK: Uitspraak in Gerhard Ackerman-saak uitgestel tot Maandag
Nadat ’n video wyd oor die naweek op sosiale media versprei het van ’n man wat oor die tafels en stoele in die Neelsie-studentesentrum by die Universiteit Stellenbosch geürineer het, het Joseph Swartbooi, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, bevestig dat hulle nie bewus is van die voorval is.



