SA Toerismeraad word ontbind

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Valke sê hulle het nie Markus Jooste se paspoort nie

Die SA Toerismeraad gaan ontbind word na ’n massa-bedanking van agt uit elf van die raadslede, insluitend die voorsitter dr. Thozamile Botha.

Die toerismeminister Patricia de Lille het die aankondiging Woensdag gemaak.

’n Span van drie persone sal aangestel word om die raad se sake af te handel tot ’n nuwe raad aangestel word.

Bronne: eNCA, The Citizen, EWN

Lees ook: Valke sê hulle het nie Markus Jooste se paspoort nie