Meer SA-soldate in die Mosambiek en DRK gaan SA R2 miljard kos

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Reeksmoordenaar Rosemary Ndlovu en haar medepligtige pleit onskuldig op sameswering om moord te pleeg

President Cyril Ramaphosa het die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) in Mosambiek, die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en Mosambiekkanaal met nog ’n jaar verleng, teen ‘n koste van R2 miljard.

Klik hier om die volledige artikel te lees