LEES OOK: Mees gesoekte persoon wat in 2018 ontsnap weer vas na verskeie beweerde misdade
Die akteur, Gregg Pettigrew (51), wat Maandag in die hof moes verskyn, is steeds om in die Tembisa-hospitaal onder polisiebewaking te herstel, nadat hy na bewering ’n oordosis slaappille gedrink het.



