Tiener verloor arm in minibustaxi-ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Loyiso Nkohla doodgeskiet by Philippi-treinstasie

’n Tiener (17) se arm is afgeruk in ’n ongeluk tussen ’n minibustaxi en TLB-trekker. Verskeie skoolkinders is in die ongeluk beseer.

Die beseerde kinders is op die toneel op die Dennis Shepston- pad behandel voor hulle na ‘n hospitaal toe geneem is.

Dit is onbekend hoe die ongeluk gebeur het.

Bronne: TimesLIVE, Sowetan LIVE, VN Explorer

Lees ook: Loyiso Nkohla doodgeskiet by Philippi-treinstasie