Aantygings van seksuele aanranding teen Armie Hammer ‘onder hersiening’

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Armie Hammer-aanklaer kritiseer dokumentêre rolprentvervaardigers

Verskeie aantygings van seksuele aanranding teen Armie Hammer is “onder hersiening” deur die diskriksprokureur.

Die akteur van Man from UNCLE” was in 2021 vir nege maande ondersoek na hy beskuldig is van die verkragting van ‘n vrou in 2017 in Los Angeles. Hy was ook onder skoot na boodskappe van sy buitengewone fantasieë aan die publiek vrygestel is.

Die Los Angeles-polisiedepartement het bevestig dat die ondersoek aan die distriksprokureur oorhandig is.

Ander vrouens het Hammer beskuldig van fantasieë wat “gewelddadig” was en kannibalistiese tendense, wat veroorsaak het dat Hammer sê hy wens hy was dood.

Bronne: IOL, People, Vanity Fair

Lees ook: Markus Jooste daag nie op in Duitse hof