Sanger Jay kry ‘n selfoon tussen die bene

Deel hierdie storie / Share this story

Afrikaans is Groot het Saterdag grappenderwys op sosiale media gevra dat daar vir die veiligheid van die kunstenaars op die Groot Jol Toer nie selfone na die verhoog gegooi moet word nie.

Dit volg nadat ‘n aanhanger in Hartenbos die sanger Jay met ‘n selfoon tussen die bene getref het.

Die oomblik is deur Drone Fanatics SA vasgevang.

Die stout sanger van SA het gespot en gesê dat hy daarna gemaklik baie hoog kon sing.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel