Hou jy van seekos?

Deel hierdie storie / Share this story

Ocean Basket is die plek vir jou! Ons bied ‘n verskeidenheid heerlike vis, garnale, kreef en meer aan, vars uit die see. Kom geniet ‘n smaaklike ete saam met jou vriende en familie in ons gesellige en ontspanne atmosfeer.

Besoek ons vandag nog en ontdek waarom Ocean Basket die gunsteling-eetplek van so baie mense is! Besoek Ocean Basket by Du Toitspanweg 229, Kimberley of skakel 053 831 1973.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Vertrou MK8 Diamond Security met jou besigheid en familie