Video in berig:
‘n Video is Saterdag op sosiale media van ‘n ongeluk in die Kranspoort-pas deur Arrive Alive gedeel.
Dit het volgens Arrive Alive in die Kranspoort-pas, Loskopdam, buite Middelburg in Mpumalanga plaasgevind.
Die vrou wat die video deel, kom eensklaps agter dat die insittende van die vragmotor nog in die kajuit is, waarna die video afgesluit word omdat sy hom graag wil help.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



