Jacques Potgieter wens Angelique Gerber geluk met haar verjaarsdag

Deel hierdie storie / Share this story

Jacques Potgieter het die ma van sy drie kinders, Angelique Gerber, vandag op haar verjaarsdag geluk gewens.

LEES OOK: Jacques Potgieter en Angelique Gerber ‘n ‘goeie voorbeeld’ vir ander ouers

“Happy B-day Angie🙌🏻 Ek hoop jyt n awesome dag! Baie dankie dat jy so wonderlike mamma vir ons 3 kinders is.”