LEES OOK: Gewilde hoërskoolleerder sterf
Die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, wat in Tanzanië hervang en na Suid-Afrika teruggebring is, het Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Bester aangekla van ontsnapping uit die Mangaung-gevangenis, nadat hy reeds lewenslank gevonnis is.



