LEES OOK: Op soek na ‘n betroubare, stylvolle en gerieflike motor?
Okkie Terblanche, DA Skadu-adjunkminister van Polisie, gesê: “Alle Provinsiale Kommissarisse sal deur die Nasionale Kommissaris opdrag gegee word om enige provinsiale taalopdrag, wat in stryd met nasionale beleid is, terug te trek.”



