Gewilde hoërskoolleerder sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Isabel Smith (16), ‘n skrander en gewilde leerling van Hoërskool Middelburg in Mpumalanga, is Dinsdag 12 April 2023 die aand dood in haar slaapkamer aangetref.

Hoërskool Middelburg het haar afsterwe op die skool se Facebook-blad aangekondig.

Indien jy hulp nodig het of weet van iemand wat hulp nodig het, kontak een van die volgende nommers:

Suicide Crisis Line 0800 567 567

Love Life 0800 121 900

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel