LEES OOK: Minibustaxi ry in vulstasiegebou vas – 14 beseer
Owerhede het hul voete gesleep om die saak te ondersoek, blyk uit dokumente wat voor die parlement ter tafel gelê is.
’n Ondersoek in Augustus 2022 deur die Regterlike Inspektoraat vir Korrektiewe Dienste (JICS) het bevind dat Thabo Bester waarskynlik ontsnap het.



