Kyk: Visse vrek op hope in Hartbeespoortdam

Deel hierdie storie / Share this story

Video in berig.

Die sanger Hans Drommedaaris het hierdie video-opname, wat wyd gedeel word, Woensdag op sosiale media geplaas.

Die hiasinte wat in die Hartbeespoortdam in Noordwes groei, neem die suurstof uit die water wat veroorsaak dat die visse vrek. Dis duidelik sigbaar in die video hoe groot visse sukkel om asem te haal op die wateroppervlak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel