LEES OOK: Styging in petrolprys vir Mei voorspel
’n 23-jarige ma van drie is gister in hegtenis geneem vir die poging tot moord op haar pasgebore baba by haar mansvriend se huis, by Matangaleni Trust naby Mkhuhlu, in Mpumalanga, op 11 April 2023. Dit volg nadat sy geboorte geskenk het aan haar babaseuntjie en hom in ‘n puttoilet gegooi het.



