GRAFIES | Talle vrae ná messteekvoorval van ’n benoude man

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: EFF kritiseer NPA, SAPS vir terugtrek van aanklagtes teen moordbeskuldigdes in Hillary Gardee-saak

Reaksie-eenheid Suid-Afrika (Rusa) is Donderdagoggend om 10:26 na Ocean Ridge-rylaan na Trenance Park, Kwazulu Natal, uitgeroep nadat ’n 20-jarige man gevind is waar hy hewig gebloei het weens ’n wond aan sy kop.

Klik hier om die volledige artikel te lees