PAS BEKEND | Verdagte in Almay Hurling se moordsaak sterf in die hospitaal

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Fopweervideo versprei vals inligting oor uiterse koue toestande

Chris Macpherson, Oudtshoorn-burgemeester, het op sy Facebookblad bevestig dat die 32-jarige verdagte wat verbind was met die moord op die 21-jarige Almay Hurling, vroeër vandag in die George-hospitaal oorlede is.

Dit volg nadat Hurling in ‘n plas bloed in haar ouerhuis op Maandag, 3 April 2023, met verskeie steekwonde gevind is. Sy het twee steekwonde in die nek en een steekwond op haar arm opgedoen.

Klik hier om die volledige artikel te lees