Mislukte Gupta-uitlewering: Good-party soek antwoorde nadat R1 miljard in Zondo-verslag belê is, maar Gupta-broers nou glo vryloop

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Polisielid wat glo swanger gewese vrou doodskiet in hof, wag op vonnis vir korrupsie

“Die uitlewering van die sogenaamde Gupta-broers (Atul en Rajesh Gupta) was wetlik, moreel, polities en emosioneel belangrik vir Suid-Afrika,” sê Brett Herron, sekretaris-generaal van die Good-party.

Ná al die beleggings (R1 miljard) in die Zondo-kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping, moes hul uitlewering vordering in die regering se vermoë om korrupsie en staatskaping te beveg aangedui het.

Klik hier om die volledige artikel te lees