LEES OOK: Twitter ‘bestaan’ nie meer soos ons dit ken nie
’n Vrou in die suide van China wat onlangs positief getoets het vir H3N8-voëlgriep is dood, volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO).
Die WGO het bevestig dat die vrou wat positief getoets het vir die H3N8-voëlgriep in die suide van China, in die hospitaal opgeneem is weens ernstige longontsteking en oorlede is.



