Roy Fields van Florida in die VSA het ‘n video geplaas van ‘n vermeende gewapende rower wat probeer het om ‘n winkel te beroof.
Hy het hom egter vinnig aan die verkeerde kant van die gereg bevind toe hy binne die winkel toegesluit is.
Die man het so gesmeek dat hy uiteindelik op sy knieë, hande omhoog, gevra het om uit te kom en selfs die deur probeer oopskiet het.
Polisielede het hom binne die winkel in hegtenis geneem.
Wat dink jy van hierdie skerp optrede?
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



