Kyk opvolg: Situasie met elektrisiteitsmaste op N4 volgens mylpale hanteer

Deel hierdie storie / Share this story

Cilliers Brink, die burgemeester van die Stad Tshwane, sê hulle verstaan die frustrasie van die publiek.

Die herstelwerk gaan volgens mylpale plaasvind.

Die eeste sal wees om die N4 oop te kry vir verkeer en die kabels te verwyder.

Dan moet die kabels gelig word en op ‘n struktuur geplaas word.

Hiervoor word die hulp van Eskom benodig.

Vergaderings is gehou en alle kundige rolspelers is aan boord.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel